Mitsubishi Ki-21

Mitsubishi Ki-21
Ki-21
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Mitsubishi
Nooiensvlug November 1936
Status Onttrek aan militêre diens
Hoofgebruiker Japannese Leër Lugmag

Die Mitsubishi Ki-21 was 'n tweemotorige Japannese bomwerper van die Tweede Wêreldoorlog. Die Ki-21 was die wenontwerp in 'n kompetisie geloods deur die Japannese Leër Lugmag in 1936. Die eerste vyf prototipes is in November 1936 voltooi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search